Job Detail

Aflosonderwyserpos : Beheerliggaam Afrikaans Huistaal Gr 11 / Afrikaans FAL Gr 10

Aflosonderwyserpos : Beheerliggaam Afrikaans Huistaal Gr 11 / Afrikaans FAL Gr 10

Hoërskool Delmas
Delmas
Part Time
Category Afrikaans Gr. 8 - 12 SalaryR Experience(s)2 years Year

Overview

Die Beheerliggaam van Hoërskool Delmas benodig die dienste van 2 Afrikaanse Onderwysers in aflosposte. Die volgende inligting moet asseblief ge-epos word. * CV * Kwalifikasie * SACE sertifikaat admin@hsdelmas.com

About Hoërskool Delmas

Departementele sekondêre skool.