Job Detail

Graad 4 tot 7 Sosiale Wetenskap en Skepende kuns

Graad 4 tot 7 Sosiale Wetenskap en Skepende kuns

Laerskool Taalfees
Witbank
Full Time
Category Grades 4 - 7 Salary Experience(s) Year

Overview

Graad 4 tot 7 Sosiale Wetenskap en Skeppende Kuns Beheerliggaam pos Begin so gou as moontlik Stuur jou CV na admin@taalfees.org SLUITINGSDATUM: 2 MEI 2021

About Laerskool Taalfees

Ons bied hoe gehalte onderwys met verskeie kultuur en sport soorte

Graad 4 tot 7
Sosiale Wetenskap en Skeppende Kuns
Beheerliggaam pos
Begin so gou as moontlik
Stuur jou CV na admin@taalfees.org

Vir bogenoemde pos: VEREISTES:
1. REQV (Matriek en Professionele Kwalifikasie)
2. SACE geregistreer
3 MOET kan onderrig in Afrikaans en Engels

Volledige CV met die volgende:

  1.  Akademiese kwalifikasies
  2.  Professionele kwalifikasies
  3.  ID dokument
  4.  “SACE” sertifikaat
  5.  Getuigskrifte van vorige skool of instansie
  6.  Verwysings
    • ALLE afskrifte maet gesertifiseer en nie ouer as 6 maande wees nie. •

SLUITINGSDATUM:
2 MEI 2021

DIENSAANVAARDING:
SO GOU AS MOONTLIK