Job Detail

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 10 – 12

WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 10 - 12

BOTHAVILLE HS
Bothaville, Vrystaat
Full Time
Category Wiskundige Geletterdheid. Gr 10 - 12 Salary Experience(s) Year

Overview

1 x Beheerliggaampos beskikbaar vir Wiskundige Geletterdheid Graad 10 - 12. Meld ook ander vakke asook buitemuurse aktiwiteite waarby die kandidaat betrokke kan en wil wees.Kompeterende salaris. Sportafrigting 'n baie sterk aanbeveling. Koshuisinwoning beskikbaar. Sterk waardes word benodig om in ‘n waardegedrewe skool in te pas. Onderrigtaal is Afrikaans. Stuur volledige CV met alle begeleidende dokumente en verwysings na bhs@schoolink.co.za. Sluitingsdatum vir aansoeke is 30 Maart 2021. Aanstellingsdatum is 1 Mei 2021. Kontakpersoon: Nico Pretorius - 082 309 1350

About BOTHAVILLE HS

Bothaville HS is 'n Afrikaansmedium skool in die Noord-Vrystaat. Skoolgetalle is 265 leerlinge. Akademie is prioriteit soos die 100% matriekslaagsyfer van die afgelope 26 jaar getuig. Skitterende sportuitslae word jaarlik in 'n verskeidenheid van sportsoorte behaal. Goeie waardes, uitstekende dissipline en fantastiese gees onder ons leerlinge veroorsaak dat tientalle leerlinge van reg oor die Vrystaat by ons skoolgaan.

Bothaville HS is ‘n Afrikaansmedium skool in die Noord-Vrystaat. Skoolgetalle is 265 leerlinge. Akademie is prioriteit soos die 100% matriekslaagsyfer van die afgelope 26 jaar getuig. Skitterende sportuitslae met vele provinsiale verteenwoordigers word jaarlik in ‘n verskeidenheid van sportsoorte behaal. Goeie waardes, uitstekende dissipline en fantastiese gees onder ons leerlinge veroorsaak dat tientalle leerlinge van reg oor die Vrystaat by ons skoolgaan.