Job Detail

Onderwyser Intersenfase Afr HL

Intersenfasepos Afrikaans (Gr 4 - 6) by L/S Die Poort

Laerskool Die Poort
Kameeldrift-Oos
Full Time
Category Afrikaans Huistaal Graad 4 - 7 SalaryR Experience(s)1 Year

Overview

Aansoeke word ingewag vir die vul van 'n Intersenfasepos (Gr 4 - 6) by Laerskool Die Poort: Kameeldrift-Oos, Pretoria. Posvereistes: Gr 4 - 6 Afrikaans (HL) Moet 'n gekwalifiseerde onderwyser wees. Meld buitemuurse vaardighede in Sport- en Kultuuraktiwiteite

About Laerskool Die Poort

Laerskool Die Poort is geleë in Kameeldrift-Oos, in die noorde van Pretoria.

Aansoeke word ingewag vir die vul van ‘n Intersenfasepos (Gr 4 – 6) by Laerskool Die Poort: Kameeldrift-Oos, Pretoria.
Posvereistes: Gr 4 – 6 Afrikaans (HL)
Moet ‘n gekwalifiseerde onderwyser wees.
Meld buitemuurse vaardighede in Sport- en Kultuuraktiwiteite

Werkgewer:  Beheerliggaam van Laerskool Die Poort

Salaris:  Volgens vasgestelde skale van die Beheerliggaam

Diensaanvaarding:  1 Mei 2021 (skole open vir die 2de kwartaal op 3 Mei 2021)

Sluitingsdatum:  Vrydag 16 April 2021 om 13:00

Aansoekprosedures:  Stuur ‘n CV aan die hoof (meld alle relevante inligting – geen vooraf onderhoude word toegestaan nie).  Dui duidelik aan Gr 4 – 6 Afrikaans

Tel: 012 808 0820  E-pos: annalie.leroux@poortjies.co.za