Job Detail

TEACHER ENGLISH FAL GRADE 10-12

ENGLISH FAL GRADE 10-12

VEREENIGING GIMNASIUM
Vaal Triangle
Full Time
Category English FAL Gr 10 -12 Salary Experience(s)2-5 Year

Overview

DEPARTMENTAL POST ACCORDING TO GDE SALARY SCALE. ENGLISH FAL GRADE 10-12

About VEREENIGING GIMNASIUM

Vereeniging Gimnasium is 'n Afrikaansmedium skool met 800 leerders en getalle wat elke jaar groei. Die skool is gevestig op die terrein van die ou Hoërskool Vereeniging, nadat HTS Vereeniging en Hoërskool Vereeniging in 2013 saamgesmelt het. Met 2 groot koshuise op die terrein en gespesialiseerde vakke wat aangebied word, trek ons kinders vanoor die land. Ons bied Landbouwetenskap, Landboubestuur en Landboutegnologie aan in die Landbourigting. In die Tegniese rigtings kan gekies word tussen Pas-en Draaiwerk, Kragsisteme, Digitale Elektronika, Motorwerktuigkunde en Sweis-en Metaalwerk. Alle ander akademiese vakke word aangebied, asook Sport- en Oefenkunde. Op sport en kultuurvlak word die beste afrigting en fasiliteite aan ons kinders gebied en ons kinders presteer uitstekend.

ENGLISH FAL GRADE 10-12. EXTRAMURAL ACTIVITIES WILL BE AN ADVANTAGE