Job Detail

Teacher Junior Fase Gr3

Teacher Junior Fase Gr3

Laerskool Vissershoek
De Wildt
Temporary
Category Aanvangsfase Onderwyser Salary Experience(s)2 Year

Overview

Die pos is in die Junior fase Gr.3 - in Afrikaans. Kom hou skool op die plaas. Ons skooltjie het 198 leerders en is so te sê op die platteland tussen Pretoria Noord en Brits.

About Laerskool Vissershoek

Ons is 'n plaasskool so 20km wes van Pretoria Noord in Gauteng. Ons leerdertal is om en by 200 en ons is nog Afrikaans.

Klaswerk Gr 3

Sport

Admin