Job Detail

Verbruikerstudie Gr 10 – 12

Verbruikerstudie Gr 10 - 12

Hoërskool Wagpos
Brits
Full Time
Category Verbruikerstudies SalaryR Experience(s)B.Ed. VOO Year

Overview

Basiese Verantwoordelikhede: • Onderrig van vakinhoud. • Opvoeding van leerders tot volwassenheid. • Buitemuurs – volgens behoefte van Wagpos. • Voogwerk. • Dissipline.

About Hoërskool Wagpos

Akademies, Landbou & Tegniese Hoërskool

Vaardighede, kwalifikasies en algemene vereistes:
 

  • Toepaslike onderwyskwalifikasie en ondervinding in vakgebied.
  • SACE-sertifikaat.
  • Kandidaat moet verkieslik beskikbaar wees teen 01 Junie 2021.